Community Status Updates
Jan Combrink
LEES TOT DIE LAASTE VERS...
Rom 10:13 Want: Elkeen wat die Naam van YHWH aanroep, sal gered word.
Rom 10:14 Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek?
Rom 10:15 En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig!
Rom 10:16...
May 15 2012 03:28 AM




This status update has reached the maximum number of replies allowed
