Jump to content

Community Status Updates


Photo

Jan Combrink

Baie Dankie vir Almal se verjaarsdag wense.. Het n wonderlike dag gehad saam die Familie en Sondag n heerlik "Bite-a-thon" by Dave Harris..
Aug 18 2014 04:17 AM
Photo

Jan Combrink

Rev 2:9 Ek ken jou werke en verdrukking en armoede maar jy is ryk en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar ‘n sinagoge van die Satan.
Jun 20 2012 12:04 AM
Photo

Jan Combrink

EINAaaaaa - My beurt die Naweek,,,,....
Jun 11 2012 12:25 AM
Photo

Jan Combrink

Spr 1:23 Turn you at my reproof: behold, I will pour out my spirit unto you, I will make known my words unto you. Spr 1:24 Because I have called, and ye refused; I have stretched out my hand, and no man regarded; Spr 1:25 But ye have set at nought all my counsel, and would none of my reproof: Spr 1:26 I also will laugh at your calamity; I will mock when your fear cometh; Spr 1:27 When your fear cometh as desolation, and your destruction cometh as a whirlwind; when distress and anguis...
Jun 06 2012 07:31 AM
Photo

Jan Combrink

2Jo 1:1 The elder unto the elect lady and her children, whom I love in the truth; and not I only, but also all they that have known the truth; 2Jo 1:2 For the truth's sake, which dwelleth in us, and shall be with us for ever. 2Jo 1:3 Favour be with you, mercy, and peace, from Yahushua the Messaih the Father, and from the Master Yahushua the Messiah, the Son of the Father, in truth and love. 2Jo 1:4 I rejoiced greatly that I found of thy children walking in truth, as we have received a...
Jun 06 2012 01:24 AM
Photo

Jan Combrink

Bloek dikker as water..?? Nee Mat 12:46 En terwyl Hy nog met die skare spreek, staan sy moeder en broers daarbuite en wou graag met Hom praat. Mat 12:47 Toe sê iemand vir Hom: Dáár staan u moeder en u broers buite en wil graag met U praat. Mat 12:48 Maar Hy antwoord en sê vir die een wat Hom dit vertel het: Wie is my moeder? En wie is my broers? Mat 12:49 En Hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: Dáár is my moeder en my broers.
May 22 2012 03:23 AM
Photo

Jan Combrink

1Kor7:14 Want die ongelowige man is geheilig deur die vrou, en die ongelowige vrou is geheilig deur die man; want anders sou julle kinders onrein wees, maar nou is hulle heilig.
May 22 2012 12:20 AM
Photo

Jan Combrink

We ask all believers to pray for Sarie Herbst today for total deliverance and healing of breast cancer. Please do this prayer to the Almighty YHWH at 15h00 today. We call on the Scripture that through Yahushua's wounds come healing to those who seek Him
May 21 2012 12:08 PM
Photo

Jan Combrink

2Ti 2:14 Of these things put them in remembrance, charging them before YHWH that they strive not about words to no profit, but to the subverting of the hearers. 2Ti 2:15 Study to shew thyself approved unto YHWH, a workman that needeth not to be ashamed, rightly dividing the word of truth. 2Ti 2:16 But shun profane and vain babblings: for they will increase unto more wickedness.
May 21 2012 02:59 AM
Photo

Jan Combrink

LEES TOT DIE LAASTE VERS... Rom 10:13 Want: Elkeen wat die Naam van YHWH aanroep, sal gered word. Rom 10:14 Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek? Rom 10:15 En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig! Rom 10:16...
May 15 2012 03:28 AM
Photo

Jan Combrink

Hoewel ons saterdag aand ook braai - want ons kan - Die vraag is - Wanneer is die ware Nuwe jaar - Eks 12:2 Hierdie maand moet vir julle die begin van die maande wees; dit moet vir julle die eerste van die maande van die jaar wees.
Dec 30 2011 01:17 AM
Photo

Jan Combrink

Wat doen julle Saterdag aand -??????
Dec 29 2011 03:55 AM
Photo

Jan Combrink

If the Mejority we right-- The mojority would be rich.....
Dec 23 2011 01:25 AM